Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Master Bowman

(image)

Meester boogskutters het die hoogtepunt van hulle kuns bereik. Gewapen met beide 'n swaard en 'n groot boog van taksushout, is hierdie krygers die room van bataljonne en kan hulle 'n klomp vyande met hulle goed gemikte skote laat sneuwel. Hulle vaardigheid met die swaard is nie te versmaai nie; hulle is enige tyd net so goed daarmee as enige ander beginner swaardvegter. Van die baie rasse in die wêreld, oortref slegs die elwe die mensdom in boogskietkuns, en hulle menslike eweknieë spekuleer, miskien bloot uit jaloesie, dat dit net as gevolg van hulle hoë ouderdom is.

Bevorder na: Longbowman
Bevorder na: Composite Bowman
Skuiwe: 46
LP: 67
Beweging: 5
EP: 150
Vlak: 3
Orde: wettig
IDMaster Bowman Ascension
Vermoëns:
(image)swaard
lem
8 - 3
nabygeveg
(image)boog
steek
11 - 4
afstandgeveg
Weerstande
lem0%
steek0%
impak0%
vuur0%
koue0%
afstandgeveg20%
TerreinBewegingVerdediging
Berge360%
Diep Water9920%
Dorpie160%
Flat140%
Frozen320%
Grot240%
Heuwels250%
Impassable9940%
Kasteel160%
Kusstreek230%
Moeras320%
Mushroom Grove250%
Sand230%
Unwalkable9920%
Vlak Water320%
Woud250%